Breede River & Witsand Accommodation
Email: info@breederiverlodge.co.za
Telephone: + 27 (0)28 – 5371631
24 Hr Contact: 079 810 6522
Realtime Booking & Availability

Day

// June 23, 2014
JUN
23
2014

Witsand Article in “Weg” Magazine

Op Witsand is daar een ding wat almal doen, of jy nou die koerant by die kafee gaan koop of iemand by die sleephelling groet: Jy maak geselsies oor die weer. Veral oor die wind, en die rigting waaruit hy waai. In die somer is die suidoostewind ’n pyn in die watsenaam. Hy storm
COMMENT Off